Jaarboeke

Konsekutiewe tolking 812


 
Modulekode TRL 812
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Studente wat die TRL 811 module geslaag het, mag in die tweede semester in tolking spesialiseer. Hierdie tweedesemestermodule is op die tegniek van professionele konsekutiewe tolking toegespits. Die module sluit beide gesamentlike lesings in Engels en praktiese groepsessies in, afhangende van die studente se taalkeuses. Mondelinge eksamen sal na afloop van hierdie module studente se bemeestering van hierdie tegniek toets.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes TRL 811
Kontaktyd 1 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Afrikatale
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences